Projects & Installations

Jou hart is in die platteland , maar jou werk is in die stad,vind jy jouself hier.

Jou hart is in die platteland
maar jou werk is in die stad,
vind jy jouself hier.
Far Hills eksklusiewe landgoed vervoer jou na ‘n wêreld vol elegansie en noukeurige ontwerp.
Hier in die hoek van Durbanville installeer Sonop Solar ‘n sonkrag stelsel vir ‘n kliënt wat weet van harde werk, maar in styl skoene kan uitskop.
Hy kan heerlik ontspan terwyl hy geen krag onderbrekings ervaar nie.

Stelsel grootte:

Victron 2 x5kVa met 12x 555 Watt PV en 15kWh battery
.
PRODUKTE:
Bykomstighede:
Batterye:
  •  Freedom Won e Towers e5000 Lithium
.
Laai beheerders:
.
Omskakelaars:
.
Monteer struktuur:
  •  Lumax Tile Roof Brackets
.
Sonpaneel:
  •  Longi 555 Watt
.
.
Handelsmerk:
Meer oor Sonop Solar
Sonop Solar professionele installasie spanne is Victron Energy Southern Africa gemagtig,
stelselvennote van Fronius Solar Energy en
PVGreenCard gesertifiseerd deur Sapvia sedert 2014.
Ons installeer kundig:
• Grid-Tie,
• Off-Grid,
• Hibried,
• Battery-rugsteun en
• Sonpompinstallasies met ‘n professionele span.
Ons voorsien kliënte van al die nodige dokumentasie, ontwerpe, verslae, COC’s en ondersteuning, voor, tydens en na installasies.
Daar is niks middelmatig aan ons wonderlike span by Sonop Solar nie.
Ons hou van wat ons doen en dit wys.
[] 022 001 0049
[] info@sonopsolar.co.za