Sonop Solar se Dienste

Sonop Solar se Dienste

Ons verskaf sonkragprodukte aan groothandelaars en installeerders, landwyd.

Elke produk kom met tegniese hulp, nie net ‘n faktuur nie.

Afgelewer vanaf Citrusdal (HQ), Pretoria, Kempton Park en Nelspruit, tot by jou installasieterrein.

Opleiding in Victron se produkte, deur mense wat dit self geïnstalleer het.

Nie almal kwalifiseer vir ons netwerk van Goedgekeurde Installeerders nie. Dié wat wel, dra ons naam op hul skouers as ‘n badge en kry ons kliëntverwysings.

Jare se veldkennis.
Nie uit ‘n handleiding nie. Uit ervaring.

‘n Passie. Dit is nie net ‘n besigheid vir ons nie.

Sonop Solar:
Verspreiding. Ondersteuning. Opleiding.

  • Premium sonkragprodukte
  • Tegniese ondersteuning
  • Praktiese opleiding en tegniese kundigheid
  • Betroubare voorraad, aanlyn winkel en vinnige aflewering
  • Sonop Solar Approved Installer-netwerk
  • Toegang tot eksklusiewe Tier-pryse vir goedgekeurde installeerders en groothandelaars

www.sonopsolar.co.za
info@sonopsolar.co.za

#DieProfessioneleInstalleerder #SonopSolar #Sonkragverskaffer #AlleEerAanGod