Niemand sien die ure agter ‘n goeie installasie nie

Ons sien dit.
‘n Kliënt sien ‘n netjiese installasie.
Hulle sien die inverter teen die muur.
-Die batterye.
-Die sonpanele.
Wat hulle nie sien nie, is alles wat dit vooraf gevat het om daar uit te kom.
- Die ure se beplanning.
- Die verantwoordelikheid.
- Die tegniese besluite.
- Die oproepe wanneer iets onverwags gebeur.
- En die trots wanneer alles werk soos dit moet.
By Sonop Solar verstaan ons dit.
Nie omdat ons daarvan gelees het nie.
Omdat ons dit self gbeleef het.
Vir meer as tien jaar was ons self in die veld as installeerders voordat ons ‘n sonkrag groothandelaars geword het.
Daardie ervaring bepaal vandag nog hoe ons ons kliënte ondersteun.
Ons weet dat wanneer jy ‘n vraag vra, jy nie nog ‘n verkoopsman nodig het nie.
Jy het iemand nodig wat verstaan wat op die spel is.
Dis die verskil tussen ‘n verskaffer en ‘n vennoot.
En dis die standaard waarna ons elke dag streef.
Sonop Solar
Verspreiding. Ondersteuning. Opleiding.
Vir professionele sonkrag-installeerders wat meer as net produkte verwag.
- Tegniese ondersteuning deur ervare kundiges
- Opleiding en produkkennis
- Betroubare voorraad en vinnige aflewering
- Sonop Solar Approved Installer-netwerk
🌐 www.sonopsolar.co.za
📧 info@sonopsolar.co.za
Wil jy deel word van die Sonop Solar-netwerk? Kom ons gesels.
